jungle, goggas, strawberries, tee en strande
June 29th 2008 Hi daar almal, ons het nou weer tyd gekry om by die blog uittekom. Ons is op die oomblik in die noorde van Malaysia op 'n pragtig eieland met die naam Perhentians. Baie, baie lekker en ongelooflik ontspannend. Laas toe ek geblog het was ons nog oppad na die jungle toe. Dit was ook nogal ongelooflik gewees. Die jungle se naam is Taman Negara en omtrent erens in die middel van Malaysia. Dit is 'n 1
... read more