Nasca


Advertisement
Peru's flag
South America » Peru » Ica » Nazca
December 13th 2012
Published: December 13th 2012
Edit Blog Post

Lekker Americano breakfast gehad en is oppad na die Aeropuerto vir ons vlug oor die Nasca lines. Bietjie lank gewag maar is uiteindelik saam met nog 2 chicas van NZ op die Sensa206.

Ons het elkeen 'n map en oorfone gekry sodat hulle ons kan se wat is waar. Van die figure is redelik klein, 50m to 300m. Ons het eerste die Walvis gesien en toe 'n klomp lyne. En toe nog die ander figure, Astronaut, dog, monkey, condor, hummingbird, spider, heron, pelican, tree en hands. Of laat ek dit so stel. Ek het dit alles gesien. Karein het dit gemaak tot by die spider, daarna was dit sy en George!! Die co-pilot het haar 'n watta gegee met chloroform of iets op om dit beter te maak, maar die het haar net weer vir George laat roep.

All-en-All was dit 'n baie awesome ondervinding. Heeltemal anders as om dit op fotos te sien.



Relax nou bietjie by die hostel sodat Karien van die naarheid kan ontslae raak voor ons na die aquaduct toe gaan.



Ons is oppad na die Aquiducts net buite die dorp....Hoekom vat dit solank?...want ons is nie oppad soontoe nie! Die drywer het verkeerd verstaan en vat ons na die Nicropolis toe. Dis die plek met die mummies. Was nie van plan om soontoe te gaan nie, maar was meer gory as interressant. Daar is so 15 mummies in hulle oop grafte, mans, vrouens, kinders en 'n voël! Oppad soontoe het ons een van die grootste warrelwinde gesien. Dit het soos 'n klein tornado gelyk. Al wat in die area is, is sand en wind en nog wind.

Nou gaan ons uiteindelik na die aquaducts toe. Net buite die dorp, by die plase waar hulle waatlemoene ens. kweek. Dit is groot spiraal vormige putte wat blykbaar 1000 jaar terug gebou was, wat die ondergrondse water aangelei het vir die boere. Nogals baie indrukwekend as jy vat dat 30 van die 70 putte en tonnels nog werk. Ons goverment moet maar by die Nascans kom leer.

Die plek is hond warm!! Dit voel soos Upington gedurende 'n hittegolf, maar net met Purivians en nie Gamatte nie!

Weer lekker local geëet, deep fried chicken wings en chip. Moi biēn!

Terug by die hostel het ons eers 'n koue stort gevat om onself te reinig en af te koel. Nou sit ons maar rond tot ons vanaand 22:00 die oornag bus vat na Arequipa

Advertisement



Tot: 0.077s; Tpl: 0.009s; cc: 7; qc: 44; dbt: 0.0535s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb