Nasca


Advertisement
Peru's flag
South America » Peru
December 12th 2012
Published: December 13th 2012
Edit Blog Post

Busrit van Ica na Nasca was niks opgewonde nie. Net interresant om die woestyn ,te sien waar daar absoluut niks groei nie, maar daar is wel sulke klein kaffir huisies.

Brabant Hostel is baie netjies en die mense baie vriendelik en hulpvaardig. De kamer is baie nice, veral in vergelyking met gister s'n, tot ons eie tv.....in Spaans!

Het vanmiddag die lekkerste 1/4 chicken en chips gehad by so local winkeltjie, het so 5 tafels gehad. Reuse porsies en oor kole gespitbraai. Karien dink daar aan om 'n franchise in SA oop te maak.

Lekker rondgeloop en souvernirs gekoop en natuurlik 'n lekker koue bier geniet by een van die local pubs. Heirdie is een van die pragtigste dorpies wat ons nog gesien het.

Bietjie gaan refresh voor ons na die "planetarium" toe is vir 'n aanbieding oor die Nasca lines. Baie oulik gewees, maar ons weet nog steeds nie hoekom hulle dit gedoen het nie?!

Oppad terug hostel toe het ons eers gestop om 'n lekker pizza te eet. Karien moes natuurlik eers weer 'n Pisco probeer, die keer darem saam met lime en sprite. Hulle meng dit moer sterk en Karien moes dit met nog 'n sprite verdun. Dit proe soos tequila en sprite!

Advertisement



Tot: 0.071s; Tpl: 0.013s; cc: 7; qc: 44; dbt: 0.0448s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb