Dag 11 Venesie
June 16th 2012 Al wat nog oor was wat ek en Trudi in Venesiƫ wou doen was om na die mark naby die Railto brug te gaan kyk. Daar is baie groente en vrugte en vis. 'n geweldige verskeidenheid en baie goeie kwaliteit, maar soos alles in Venesie, baie duur. Daar is allerhande groente en vrugte wat mens nie ken nie, en baie wat jy ken maar klaarblyklik 'n ander varieeteit. Daar was byvoorbeeld eiervrugte wat
... read more