Dag 10 Venesie
June 14th 2012 Dag 10, Venesie: Vandag die vaporetto’s aangedurf (waterbusse) en ontdek waar die Italiaanse skeepskaptein wat sy skip langs die kus kom park het hom bevind: hy ry vaporettos in Venesie. Of anders is it een van sy trainees. Die een ou het ‘n gondolier, ander waterbus en ten minste twee stoppe amper in sy glory in gery - en ons kon nie eens ‘n meisie in die kajuit by hom sien nie. Die vapore
... read more