Dag 8 en 9 - Venesie
June 14th 2012 Dag 8 & 9:
Ons het met die trein van Rome na Venesie toe gery. Dit het net so onder die 4 uur geneem. Dit was so lekker soos die Europese sneltreine kan wees, mens gly net so saggies oor die spore terwyl die landskep verby flits. Net op Florence, Bologna en nog ‘n plek gestop voor Venesie.
Ons bly weereens in ‘n Joodse ghetto – die Cannaregio-distrik, waar die Jode destyds saans a
... read more