Probiscus ape en vuurvliegies
June 23rd 2008 Hi almal, hier is weer so paar fotos en 'n update van die vorige blog.
Laas toe ek geblog het was ons nog in Borneo oppad na ons volgende day-trip, nadat ek probeer herstel het van my hitte-uitslag. Dit het darem so effens gehelp. Ons is die volgende dag met 'n busie na 'n area met die naam Beaufort en het tot selfs deur 'n plek met die naam Benoni gery. Weird!! Opad soontoe het daar natuurlik so
... read more