Ok, so dis lanklaas dat ek 'n blog geskryf het. Jammer daaroor, maar hier gaan ons alweer. Eendag, lank lank gelede, (2 Mei om presies te wees) het ons 'n hidrologie en klimaatsverandering uitstappie gehad na die hoogste punt in duitsland, die Zugspitse. Dit beteken trein spits, want as mens na die alpe kyk, is die zugspitse die eerste van 'n veel hoër deel van die alpe en lyk dit soos die lokomotief van 'n trein. Soos julle uit die titel kan aflei, om die plek se naam uit te spreek is nie so maklik nie, en gewone duitsers verstaan nie as mens 'n gewone suid- Afrikaner dit uitspreek soos ek dit verstaan nie Anycase, so were all on the bus and the first thing you notice is that all the local people are dressed for
... read more