Zugspitse (nee, Tsoeg-schpie-tse)


Advertisement
Germany's flag
Europe » Germany » Bavaria » Garmisch-Partenkirchen
May 2nd 2008
Published: June 14th 2008
Edit Blog Post

Ok, so dis lanklaas dat ek 'n blog geskryf het. Jammer daaroor, maar hier gaan ons alweer.

Eendag, lank lank gelede, (2 Mei om presies te wees) het ons 'n hidrologie en klimaatsverandering uitstappie gehad na die hoogste punt in duitsland, die Zugspitse. Dit beteken trein spits, want as mens na die alpe kyk, is die zugspitse die eerste van 'n veel hoër deel van die alpe en lyk dit soos die lokomotief van 'n trein. Soos julle uit die titel kan aflei, om die plek se naam uit te spreek is nie so maklik nie, en gewone duitsers verstaan nie as mens 'n gewone suid- Afrikaner dit uitspreek soos ek dit verstaan nie

Anycase, so were all on the bus and the first thing you notice is that all the local people are dressed for really cold weather, and then you start wondering if the sweetpak broek en dagbreek baadjie will be enough. Anycase on the drive there, the main topic was if it would rain on the mountain or not, because there was coluds all over, and with my knowledge of germany, it probably would.

We arrived in Garmisch (where the next winter olympics will be 2011, it is nearly as cool as SA, because we host the next Fussball weltmeisterschaft), where we took the cable car to the spitse, rising 1000m very quickly. By this time we knew that the temperature at the spitse would be etwa -6C, which is quite cool.

anycase, so we summitted into glorious sunshine (dankie Jesus), with the skiers amongst us who were wondering why they were on a class trip rather than skiing amongst few people and in sunshine, neither of which apparantly happens much

The reason for our trip was to visit Schneefernerhause, a research station some 300m below the zugspitse. Originally built as a hotel (somewhere in the 1920's, don't ask me how) it now serves as a research station for climatic research. The reason for being here is that being so high, it can pick up concentrations in the atmosphere without interference from local sources. Schneefernerhause has its own cable car, from the skiing place to the hotel, a station for the zahn rat car, a very slow train which can move up steep slopes and a tunnel to Austria, because in the days before Germany had a cable car, austria had one, and in certain weather the zahn ratcar could not work, and we dont want a bit of weather stopping our guests to visit us, do we?

Die tonnel is nou baie shaky, want die klip van die Alpe op die plek is kalksteen. die is oplosbaar in water (swak maar tog). elkgeval, die temp van die sneeu boop die tonnel is so 0.5, maar dit is besig om te styg. So net dalk veroorsaak global warming dat daar ook nie meer 'n tonnel gaan wees nie. die gletser weet ons is besig om te verdwyn. In die somer sit hulle al sonskerms op die sneeu om die strale weg te keer.

Na 'n toer van die plek en lesings oor wat hulle daar doen, nogal interessant, is ons toe terug na die top toe, vir 'n bietjie rondkyk. Hier het ek amper die bus gemis. Ek en Pieter was bo-op die dek, besig om foto's van mekaar te neem, toe ons besef dis tyd om die ander by die kabelkar te ontmoet. elk geval, daar is toe ' bordjie wat wys na die kabelkar toe, wat ons toe volg, maar wat ons nie geweet het nie, dis die kabelkar na oostenryk toe. so dit het ons 'n rukkie geneem om weer by die ander te kom.

Die res van die dag was ons na 'n waternavorsingstasie toe waar hulle damme en watermodelle bou. So hulle bou 'n 30:1 model van 'n beplande dam, baie presies en dan vloed hulle die ding en kyk wat gaan gebeur. Dis baie impressive. ek't nogal aan 'n paar ingenieur vriende gedink wat dit sou geniet het. Lego vir grootmense.

Laastens was ons na die hidroelektriese kragopwekker toe tussen twee damme. dit werk soos daai (ek dink steenbras) kragopwekker by Gordonsbaai. Wanneer krag opgewe




Additional photos below
Photos: 14, Displayed: 14


Advertisement



Tot: 0.06s; Tpl: 0.011s; cc: 10; qc: 48; dbt: 0.0333s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb