oeee eks GROEN!! ag nee Elmarie. die fotos was nou net om sout in die wonde te vryf. can you imagine. Hier sit ek in n boks op n bult in bellville, alom bekend as die bestuurskool, en moet HIERDIE FOTOS AANSKOU!! stunning. julle sal moet kaap toe kom om als te kom wys :) waar dit , by the way, honde en katte reen. geen probiscus ape nie.well, ek travel darem die naweek Paarl toe. hie hie. so 37 km suid. mooi bly daai kant. stuur nog fotos . great stuff.
Hi Hallo julle twee drake!!! Dit lyk darem net te lekker, enjoy! Ek het scope oorleef en knie voel goed, kan net nie baie beweeg en woel nie!! Goed gaan!
Hello Spreeu en Elmarie
Julle kry warm en sweet, ons kry koud, maar het darem tussenin lekker dae ook, maar die aande nog maar vrek koud.
Die Amerikaners het opgedaag en Prof is gelukkig besig met hulle en vertrek Donderdag na Harrismith.
Verder is dit rustig.
Dit is ongelooflik wat julle ervaar en jy is reg ons is jaloers om nie dit te kan meemaak nie.
Fotos pragtig, stuur nog.
Geniet dit baie.
Groete uit Bloemfontein
Zahn
non-member comment
oeee eks GROEN!!
ag nee Elmarie. die fotos was nou net om sout in die wonde te vryf. can you imagine. Hier sit ek in n boks op n bult in bellville, alom bekend as die bestuurskool, en moet HIERDIE FOTOS AANSKOU!! stunning. julle sal moet kaap toe kom om als te kom wys :) waar dit , by the way, honde en katte reen. geen probiscus ape nie.well, ek travel darem die naweek Paarl toe. hie hie. so 37 km suid. mooi bly daai kant. stuur nog fotos . great stuff.