Amazon Dag 4


Advertisement
Peru's flag
South America » Peru » Madre de Dios » Puerto Maldonado
December 28th 2012
Published: December 29th 2012
Edit Blog Post

Karien voel of sy water pokkies en die black death plaag het met al die muskiet byte. Ons waai net betyds voor die muskiete ons letterlik leeg suig! Dit het die hele vorige aand gesous en vir die eerste keer wil mens nie doodgaan van die hitte nie! Ons het 'n lekker breakfast geëet, toe's ons oppad terug na die beskawing....weg van al die muskiete! Die 200m terug van die lodge na die rivier se voetpaadjie het in 'n water stroom verander. Dit was weer so uur terug met die boot, dit terwyl dit katte en honde gereën het, toe nog 'n uur met die bussie tot op die lughawe. Al die vlugte was vertraag as gevolg van al die reën. Ons vlug was gelukkig net 'n uur vertraag. Ons het die aand in Lima aangekom, en bly vanaand in Miraflores, dis die see gedeelte van Lima.

Advertisement



Tot: 0.082s; Tpl: 0.009s; cc: 10; qc: 48; dbt: 0.0474s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb