Seoul
November 25th 2006 Hi almal…
So is ons Seuol toe Saterdag! Het die oggend 4:30 van af Gumi Stasie vertrek na ons tot laat saam met my skool director (baas) soju gedrink het. 3 en 'n half ure later toe is ons op Seoul Station. Dit is vrek koud!
Van daar spring ons op die subway en ry na Jonggak toe om my vliegtuig kaartjie te verander by STA Travel. Hulle is toe nog nie oop nie, ons kry 'n klein eet plekkie wa
... read more