Dag 6 Rome
June 10th 2012 Dag 6 Rome – Sondag.’n Mens kan kla soos jy wil oor die Roomse oordadigheid, maar die singery tydens nagmaal is tog roerend. Veral in so ‘n mooie kerk soos die Santa Maria de Trastevere, glo die oudste Christelike kerk. Interessant hoe baie van die jong Italianers nog so gelowig is, soos die knaap wat plegtig sy sondes op ‘n papiertjie bely het en dit in die beeld se arms gegooi het. Hopel
... read more