Dag 1
June 5th 2012 Dag 1
Ondanks ons pessimistiese verwagting het die mense by wie ons apartment huur ons ‘n drywer gestuur om ons op die lughawe te kry wat ons op ‘n wonderlike guided toer van al die hoof attraksies van Rome geneem het … spaar ons die koste van die beplande Open Bus Tour.
Ons bly in die “Historic Jewish Ghetto” area wat een van die Top 10 areas vir toeriste is (boek seg: to visit, no
... read more