Rodeo
March 20th 2010 Hi almal ek was die 10de na die famous Houston Rodeo.
Wow wat 'n experience...Ons het die perd en bull rodeo, tie-down roping, team roping, barrel racing en calf scramble gesien.
Die perd en bul rodeo is soos wat mens op tv sien wa die perd of die bul nie happy is met die persoon op sy rug nie en dan wild rond spring. Jy kan nie glo dat daai persoon se lyf daai rond geruk en pluk kan h
... read more