Vakansie!
July 17th 2008 Hello julle,
Slegs ‘n week later en ons voel of ons al ‘n maand weg is. Hier is ‘n kort samevatting oor wat ons hier in Thailand doen.
8 Julie, Dinsdag
Layla vlieg die oggend en ons gaan sien haar af by die lughawe. Ons vertrek die aand vanuit Dubai na Bahrain. Een uur “stopover” en ons is oppad Bangkok toe. Ons kry gelukkig vir Layla in die hande op “roaming” terwyl ons daar wa
... read more