Thats my girl Ek is seker dit is 'n storie wat beide van julle eendag aan jul kleinkinders kan vertel en verseker terug verlang. Geniet dit en ek is al so bietjie jaloers! luv u lots!
Basic Math hallo!
so jaloers oor die Star Bucks koffie- i must say!
net jammer ek was nie daar om te help met die basic math nie, ne!
hoekom dan so koud op die vlug- nee man, onsmaaklik!
hierdie kant skyn die son weer!
groete!
Hanlie
non-member comment
Thats my girl
Ek is seker dit is 'n storie wat beide van julle eendag aan jul kleinkinders kan vertel en verseker terug verlang. Geniet dit en ek is al so bietjie jaloers! luv u lots!