Bertussmit's Guestbook



28th August 2012

Good race
Hi Bertus. Nice day at the races! Enjoy the rest of your trip! Glad Dani took the race and sorry Brad could not do better; perhaps next time... Ciao DB
From Blog: Race day
24th August 2012

Stoner uit?
Ek sien Stoner is ontrek? Se vir Liezl sy moet vir Dani se hy moet die klomp Yamahas weg van die wenstreep hou. PS: waar op die track sit julle?
22nd August 2012

Czech
Hi Bertus en Liezl. Die Czecks was friendelik genoeg toe ek en Sylke daar was (in die berge in die noorde), maar net totdat ons duits begin praat het met mekaar, toe kry ons koue skouers. Seker nog kwaad oor die oorlog so maak seker hulle weet julle is noe duits nie :-) Dis party plekke vrek duur vir slegte diens, maar dit was by ski resort wat gewoonlik ripoff plekke is, en wil nie veralgemeen nie. Enjoy. DB PS Neem baie foto's (watter nuwe kamera het jy gekry?)
24th August 2012

Prague
Deon Jip, mense was vriendelik in Prague, soos jy se,deksels duur, ons het maar later begin sleg voel as ons nie afgerip was die dag nie, mar nou ja dis seker mar deel van travel. Is nou in suide en hier is dit weer net Duits. Gelukkig ken Bennie paar woorde in Duits so ons kon darem slaap plek kry.
22nd August 2012

Hi, geniet die dag en sit 'n paar fotos op!
From Blog: Flight to Turkey
20th August 2012

greetings
yes ou! julle moet dit geniet!
From Blog: Flight to Turkey
15th August 2012

prep werk
Bertus, hoop jy voel beter voor die vlug; kry maar 'n paar pille van die dokter sodat jy die 12 ure kan sit. Sodra jy anderkant is sal die somerweer en Pilsner bier en die petroldampe en die skreeuende engins jou gou beter kry. Groete vir Liezl. PS: Neem 2 foto's vir die internasionale bestuurslisensie saam na die AA en onthou om jou SA lisensie ook saam oorsee te neem. (Julle weet dit seker alles maar net in case :-)

Tot: 0.042s; Tpl: 0.004s; cc: 5; qc: 28; dbt: 0.0269s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1mb