Vakansie!


Advertisement
Asia » Thailand » South-West Thailand » Phuket
July 17th 2008
Published: July 17th 2008
Edit Blog Post

Hello julle, Slegs ‘n week later en ons voel of ons al ‘n maand weg is. Hier is ‘n kort samevatting oor wat ons hier in Thailand doen. 8 Julie, Dinsdag Layla vlieg die oggend en ons gaan sien haar af by die lughawe. Ons vertrek die aand vanuit Dubai na Bahrain. Een uur “stopover” en ons is oppad Bangkok toe. Ons kry gelukkig vir Layla in die hande op “roaming” terwyl ons daar wa... Read Full Entry



Photos are below
Photos: 57, Displayed: 21


Advertisement

Dubai na Bahrain '08 050Dubai na Bahrain '08 050
Dubai na Bahrain '08 050

Njammies in Bahrain.
Dubai na Bahrain '08 056Dubai na Bahrain '08 056
Dubai na Bahrain '08 056

Hier gaan ons alweer. Bangkok hier kom ons!
Dubai na Bahrain '08 068Dubai na Bahrain '08 068
Dubai na Bahrain '08 068

Ek is moeg, maar bly ons is in Bangkok. Uiteindelik!
Dubai na Bahrain '08 074Dubai na Bahrain '08 074
Dubai na Bahrain '08 074

Staan alweer tou vir visas.
Bangkok '08 008Bangkok '08 008
Bangkok '08 008

Die seuns koop vir Layla 'n hondjie. Hulle verlang al klaar na haar!
Bangkok '08 069Bangkok '08 069
Bangkok '08 069

Familie foto.
Bangkok '08 079Bangkok '08 079
Bangkok '08 079

"So much" vir 'n goeie foto!
Bangkok '08 129Bangkok '08 129
Bangkok '08 129

Te "tough" om bekommerd te wees oor 'n bietjie reen!
Bangkok '08 167Bangkok '08 167
Bangkok '08 167

Tyd vir aandete
Bangkok '08 175Bangkok '08 175
Bangkok '08 175

Jetlag...my "favourite".
Bangkok '08 182Bangkok '08 182
Bangkok '08 182

Hierdie vakansie gaan ek lees!
Bangkok '08 221Bangkok '08 221
Bangkok '08 221

Alweer laf!
Bangkok '08 225Bangkok '08 225
Bangkok '08 225

Ons is in Phuket!
Laylie lughawe 002Laylie lughawe 002
Laylie lughawe 002

Layla se eerste vakansie sonder ons. Jossie hier kom ek!



18th July 2008

Tattoo...
Geen mens kan sien wat is op daai tattoo nie? Slang, draak, 'n lang ding...wat? Sit bietjie 'n close-up op. O ja, nog iets, vra net vir Bennie wat is die sorie met daai jeans. Hel, dis seker baie warm daar waar julle bly.. Lovies, Geniet dit..

Tot: 0.04s; Tpl: 0.011s; cc: 7; qc: 20; dbt: 0.022s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1mb