Laaste dag Amsterdam
June 19th 2012 Laaste blogs: Dag 14 & 15, Amsterdam. Die kuns-hoogtepunt van die trip is gewis die Impressioniste-uitstalling in die Amsterdamse Heritage museum. Dis ‘n uitruil-ooreenkoms met die Russiese een en almal behalwe Van Gogh is verteenwoordig, maar aangesien hy ‘n hele museum vir homself het, danksy sy nefie, kan mens ook nie kla nie. Koerantberigte uit die tyd vertel hoe die Paryse Salon hul neuse
... read more