Prep werk voor die vlug


Advertisement
South Africa's flag
Africa » South Africa » Western Cape » Paarl
August 15th 2012
Published: August 15th 2012
Edit Blog Post

So, dis die laaste paar dae vor ons vlug en soos die luckdit wil he is ek so siek soos n hond, en net toe ek begin dink dat die siekte beter word, vang ek n kinkel in my rug ennou rerg bed gebonde.

Die toets pak gebeur vanaand, gelukkig is al die batteryegecharge, ons seats is geboek vir soontoe en terug. Saterdag gou my bestuurs lisensie vir Czech gaan kry dan is alles gesort.

Advertisement



15th August 2012

prep werk
Bertus, hoop jy voel beter voor die vlug; kry maar 'n paar pille van die dokter sodat jy die 12 ure kan sit. Sodra jy anderkant is sal die somerweer en Pilsner bier en die petroldampe en die skreeuende engins jou gou beter kry. Groete vir Liezl. PS: Neem 2 foto's vir die internasionale bestuurslisensie saam na die AA en onthou om jou SA lisensie ook saam oorsee te neem. (Julle weet dit seker alles maar net in case :-)

Tot: 0.245s; Tpl: 0.01s; cc: 8; qc: 50; dbt: 0.2074s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb