Kenia, modder, pret!


Advertisement
South Africa's flag
Africa » South Africa » Limpopo
March 3rd 2009
Published: March 3rd 2009
Edit Blog Post

Ons is vyf mense wat saam aan hierdie blog skryf. Alhoewel daar altyd "Posted by Lodie" staan, is dit nie altyd ek wat die inskrywings doen nie.

Inge, ongelukkig is gister se foto op Annami se sektor, in die klipwoestyn van Noord-Kenia. Vandag se foto is op jou sektor.


Additional photos below
Photos: 1, Displayed: 1


Advertisement

Suid-KeniaSuid-Kenia
Suid-Kenia

Ek het vroeër dié dag al in diep modder vasgesit. Die water was 'n paar plekke oor die pad. Maar dit is mos wat reis so interessant maak.


3rd March 2009

Ai...
Hierdie lyk gelukkig vir my baie meer opwindend...:)

Tot: 0.069s; Tpl: 0.009s; cc: 9; qc: 50; dbt: 0.0384s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb