Thanx! Thanx vir die b'day wishes en die e-card, ek wardeer dit! Ek het 'n awesome B'day party gehad, niks soos Go-karts en 'n kinderpartydjie om 'n mens jonk te laat voel nie! Lus is ek nou vir koud kry, sherry en snowboarding! Julle is werklik Lucky en geseend om so te kan travel, geniet elke oomblik en God BLESS!!!
Klein sonders word dadelik gestraf! Dit sal jou leer om daai eekie Crock plastick trappers te dra!
Talita smeer bietjie jou style aan jou man af!
Dr Martin!!! JUMMMMYYYY!!!!
Ek LOVE hulle!
Hoe werk dit? Dis rerig 'n pragtige land daai en ek hou lekker holiday saam met julle so deur die blog.
Ek weet dis nie nice om ALLES op die blog te skryf nie, so julle kom so bietjie voor soos
He-man of die queen wat nooit poefies of piepie nie.
Waar doen julle die convenience stops, julle het mos nie onboard potty nie?
Ek weet nou julle shower by ander karavaan/oornag parke.
Watse gear kom alles saam met die bussie? Braai, microwave, TV, yskas, uitvou tafel vir etes?
Waar kry jy so baie movies om te kyk, het julle dit gedownload van die interwebs? wat kos die internet julle daar?
Jammer vir die baie vrae maar woepies wurm wil weet?
Sad Ons mis julle heavy erg baie vreeslik te veel!!! My hart trek so punt na NZ toe na al die research wat ek gedoen het en om bietjie day2day fotos (nie die wat jy in boeke sien nie) te sien maak dit net erger. Dit lyk rerig awesome julle twee en julle moet dit geniet. Ek dink hoe meer suid julle gaan hoe mooier gaan dit raak. Enjoy.
I love the "Todays Highlights" in all your blogs, it really focuses on the good things that happened each day. Even on a quiet day there is always something good that has happened. Might have to copy that in ours...(remember, imitation is a form of flattery, or something like that!) You have also picked a great company for hire a van through. We have seen heaps of the cheaper backpacker rentals, and Escape seem one of the better ones. Have fun traipsing round NZ, and watch out for those boy (and girl) racers!
Nice karretjie Ek smaak julle pimp-my-ride bussie!
Hoop jullle het baie happy travels in hom/haar.
NZ lyk heel oulik, net so bietjie min son. Stuur groete aan die Smit gesin!
Biltong in Brownsbay Hey boeda, as jy nognie dit gedoen het nie, doen jouself 'n guns en gaan soek vir jou 'n stuk biltong by die Suid Afrikaanse Kafee daar in brownsbay. Nicol sal weet waar dit is, dis in die hoofstraat by die beach oorkant Saints Bar. Dis duur, maar worth it!
terug in haar eliment! lol...kyk hoe blink haar ogies agter daai wasbak! hahaha! Ek het Talita so baie gemis ek het maar n skottelgoedwasser gekoop! Dis naaste wat ek aan haar kon kry! Bly alles is close to back to normal daar! XxX
Congratulations!! So you have finally arrived in NZ. I have enjoyed reading your blogs of your travels throughout SE Asia. Keep up blogging as you settle down. I want to know how it all turns out. It's great that you have friends who aid in the transition.
NZ woo hoo Hey Ferdi and Talita
You are in NZ that is FAB!!!! Have fun, and looking forward to seeing how you do and what you do! Fab x take care :) lol sonia x
Diving Groete aan julle,
Kom nou net terug van Mosambiek en het weer begin duik na al julle stories.
3 duike van ongeveer 36meter gedoen. Lekker na ongeveer 10jaar van toe ek laas geduik het.
Groete
Skip
Happy b-day Hi Ferdi,
Baie geluk met jou b-day!
Ons hoop dat jy nog baie happy, adventurous b-days het wat voor le.
Ons geniet dit om julle travels te volg, en dit lyk asof julle n gr8 tyd het.
Mag die Here alles wat julle aanpak seen, en julle op elke trip beskerm.
"About the only thing that comes to us without effort is old age"
Groete,
Brian en Lindy
HAPPY BIRTHDAY OUMA!!! Ons twee wens jou 'n fantastiese verjaarsdag toe, hoop jy het 'n heerlike amazing dag gehad en ons wens julle alle voorspoed toe vir die jaar wat voorlĂȘ!
Hugs van Leon & Melinda
Auzzie land in sig Hi julle, oulike pics van die dancing in die low light. As ek op julle map uit zoom sien ek julle is net so klipgooi weg van Australie, nogals cool. Wys ons bietjie julle Bali jackets dan wys ek julle Melinda se Paris hoed. Deal or No Deal?
I might have to stop reading your blog - it was great being inspired for our Borneo trip, but now you are elsewhere...!! We just want to get travelling again and see all these places for ourselves! When are you hitting our shores? How long are you here for and are you planning to head north?
Hou koers voortrekkers! Jis julle ouens, ek sou beslis mal geword het in so plek met al die mense, stadige expensive transport, crazy drivers etc. Ek dink nie ek wil ooit na so deurmekaar plek travel nie, en as ek doen bly ek baie naby die resort, soos in Thailand vir die scuba diving eendag.
PS. Ek belowe ons holiday fotos is nou baie naby om release te word op die internet met text by dat julle kan lees wat ons aangevang het. Nuwe maand gee nuwe 500MB cap. Hoop julle kuier daar word net beter!
NZ Sien uit daarna om saam met julle NZ te ervaar na al die maande in die Ooste.Glo dit gaan weereens 'n nuwe culture shock wees. Bly egter dat 'ons' tog eers 'n draai in Indo gaan maak;-) Enjoy!
We are two South Africans who love traveling, snowboarding, river rafting, hiking, mountaineering and all manner of outdoor activities. We have recently sold everything we owned and quit our jobs to travel Southeast Asia and New Zealand. It is sooooo worth it!... full info
Konnie
Konrad de Lange
Thanx!
Thanx vir die b'day wishes en die e-card, ek wardeer dit! Ek het 'n awesome B'day party gehad, niks soos Go-karts en 'n kinderpartydjie om 'n mens jonk te laat voel nie! Lus is ek nou vir koud kry, sherry en snowboarding! Julle is werklik Lucky en geseend om so te kan travel, geniet elke oomblik en God BLESS!!!