Ferdi and Talita's Guestbook



2nd March 2009

awesome!!
Sounds like you guys are having an adventure of a life time!! And thanks so much for the updates, almost feels we are there with you - he he.
25th February 2009

WOLLIEEEEEE
Talita waar is Ferdi en weet hy jy travel saam some wierd hairless stranger!! lol! Hou moed outjies!!
23rd February 2009

Vlooi
Hi there, i work with your mom and she shares your blog with us here at OST. The story of Vlooi touched my heart very deeply... the fact that we serve and Awesome God and He comes through for us every time... Hope you guys continue to meet with Him while you journey..stay Blessed!!! Zenda
23rd February 2009

prison break
Hey ouma, lekker vang daai ou tannie julle met 'n slap riem, partykeer werk flying kicks in sulke situasies. Jy lyk soos die dude van prison break, moenie worry nie dit sal terug groei.
19th February 2009

Eating?
Hey julle 2-kies! Julle begin lekker maer word! Ferdi de Lange voer my maatjie!! Of miskien is dit net omdat ek deur n hele dag is sonder dat ek 1 keer die woord bier gelees het! lol!! P.S...I need the Vlooi back!!!
18th February 2009

jis dis ass kicken!!!
bly vlooi is veilig en jis jul dit lyk sos di time of your life!!!!
18th February 2009

ahhhhhhhh!!!!!!
baby kitties is so damn cute!!!! sterkte met die asfskeid. gee hom net vi iemand wat mooi na hom gan kyk. jul travels lyk so so awesome!!!!!!! geeez
16th February 2009

Vlooi!
I want it!! Bring hom huis toe!!
15th February 2009

Watervalle
Ek het bietjie agter geraak met julle blog en het pas 'n hele paar dae se belewenisse saam met julle belewe. Ek is bly om te hoor Talita is weer gesond - baie snaakse verkoue-neus foto :). Die watervalle is "amazing", ek wens ek kon dit self sien. Die name van die plekke wat julle besoek is net so amazing! Kan julle dit eintlik uitspreek of onthou ? Geniet julle nuwe troeteldiertjie! Ek het ook eendag vir 'n katjie melkies aangebied en Kahli-kat het besluit ons huis was "a lekke place to be !" Om vir Vlooi saam met julle te laat "travel" sal 'n uitdaging wees. Hou ons maar op hoogte hoe dit gaan. Baie groete van die Pretoorse
15th February 2009

Talita's healing
GOD is GOOD all the time.
11th February 2009

Sweet camera and laptop!
Cool laptop, bly jy kon windows kry! Jou kamera lyk awesome, geniet jy hom nog?
7th February 2009

Wonderlike avonture!
Hi Talita en Ferdie, ek het pas Feb 2 en die Jungle trek gelees. Ag ek is bly om te sien julle geniet dit so - moet fantasties wees om alles so te beleef en nie gejaagd te wees nie! geniet dit verder - hoop nie iemand gaps weer julle geld nie! baie groete van ons
7th February 2009

Hi
Hi Ferdi and Talita Your journey so far looks great, something I am sure you have always dreamed of. Have any of the tribes which you have shared meals with etc eaten dog - seriously - my cousin has been working in South Korea for Siemens and he was saying that they sell dog meat like our butchers would sell normal meat. Enjoy and ciao Alex
1st February 2009

Wow
Wow. You are doers not dreamers. God's speed. What a well written blog and a good mix between trevelling and beer drinking. Be careful that you don't unexpectedly stray into a Muslim country and innocently ask for their best brew. I'm a bit drunk now so I will give you a more well-considered comment next time round. Mark
1st February 2009

dankie vir julle dagboek
Hallo Talita en Ferdi, ek het pas julle dag 4-6 stories gelees. Ongelukkig is die meeste van julle foto's pikswart op die blog. Weet nie of dit gesensor is, en of dit maar net nag is daar by julle nie! Hoop die probleem word uitsorteer, want ons wil graag alles sien! baie groete en goed gaan vorentoe
30th January 2009

Hi hi
Hi Talita en Ferdi Shoe, dit lyk of julle dit baie geniet "a true adventure"! Geniet elke oomblik, en ons sien uit na julle volgende entry. Uit 'n baie nat Johannesburg!!! Groete Renier
29th January 2009

looks divine
hey guys x all looks so wonderful, looking forward to next blog! LOL Sonia
29th January 2009

Hi
Hi Julle - hoe gaan dit met die journey van n leeftyd ? Lyk ongelooflik - seker n bietjie bodompig en warm. Geniet en 'praat' weer alex
29th January 2009

OK rub it in...
Neem bietjie fotos waar dit lyk asof julle dit nie geniet nie, want op hierdie stadium is ons lekker jaloers!!! Ag dit lyk rerig lekker julle. Julle moet dit rerig baie geniet en hou julle oë op ons groot pappa daar bo...ten alle tye... Ons mis julle baie en hou die blog vol fotos!!! Ciao Rian, Jolene & Fetus
30th December 2008

Good Luck
Good Luck for your upcoming adventure May the wind always be behind your backs
From Blog: Two for the Road
29th December 2008

Nice!
Ag dit was nou lekker om jul blog te lees! Mis julle nou sommer weer van voor af! Dis vir my noggal erg om te dink ek gaan oor 2 maande huistoe en gaan almal sien behalwe julle. Ons sal maar 'n plan moet maak om 'n internasionale bier te gaan drink een of ander tyd! Lief vir julle!
From Blog: Our honeymoon
29th December 2008

Amazing blog
Hi Talita and Ferdi I have just uploaded this blog - I have not read all the contents yet but it looks amazing at first glance. Keep it up the good work as this forms part of your life story and what a wonderful story it is and will be. Hope to see you guys soon in the new year. Mark
From Blog: Our honeymoon

Tot: 0.167s; Tpl: 0.006s; cc: 12; qc: 23; dbt: 0.1166s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb