Ferdi and Talita's Guestbook



28th April 2009

never worry
howdy guys x just wanted to say that the one thing you are guaranteed of in this world is ignorant people ... so moenie worry about silly comments and emails! LOL Sonia ZD
28th April 2009

Your Faith
I have followed your blog for some time, having lived in Thailand, Vietnam, and Malaysia for many years, and have enjoyed every line. Your faith comes through subtly, but even if it was in your face, I can't understand how anyone can be so hateful as to object to others expressing what is obviously central to their lives. From now on please feel free to express your faith, because there are more who will appreciate it than who will hate it. My son and I will be in China from 23-30 May, 31 May to 6 June in Thailand (mostly at Railay Beach, near Krabi), and 6-11 June in Vietnam (mostly Dalat), returning to Bangkok and then the U.S. on 14 June. I will be blogging here.
20th April 2009

aarghhhhh...
julle: 3 kitties en 1 whale shark ek: geen kitties n geen whale shark ...my lewe suck
20th April 2009

Paddas...
Paddas abba mekaar gereeld, dit hou hulle fiks en gesond - julle 2 vuil uile kyk obviously nie baie National Geographic nie! lol...
19th April 2009

inspiration
Hi Neef en Nig. Wil net se julle is n inspirasie vir enige jong couple. Soos ek julle Blog lees en julle fotos sien, wil ek net ook gaan travel. Julle straal geluk en liefde uit. Hoop julle geniet julle travels. Liefde Ilana
From Blog: Our honeymoon
17th April 2009

Wow "fantabulous" pictures!!!! Sail Rock is where I did my first qualifying dive, it's amazing out there! Although I didn't go down that deep and I was sooo sea sick from the boat ride I only did the one dive then passed out on the boat and did my next dive from the shore..... Anyway great photos!
14th April 2009

Pink Sunset & Moss Rock!
Ek is soooo bly julle sien nog hoe mooi alles om julle is! Julle het al 2 kitties gehad van julle weg is en ek het steeds nie eers 1 nie!! Nou beter julle net nie voor my 'n whaleshark sien nie - but if you do break the news gently!! Hugs julle outjies!!
11th April 2009

Vlegsel foto
Ek dink julle kuier nou te lank in die Ooste. Op die vlegsel foto lyk Talita al nes een van die girls!
2nd April 2009

Boom in badkamer
Ek dink die boom is vir die hondjies wat wil gaan pee in die badkamer.
1st April 2009

You got me completely - good one and an awsome journey
1st April 2009

Nice one
Cool April fools joke! Ek lag nogsteeds oor die deel waar Talita die groot rooi boek lees. Ek speel net sus! Enjoy!
1st April 2009

Julle het my so gehad vir 'n oomblik
Hey julle twee - toe ek dit lees toe dink ek by myself dat dit die ultimate geleentheid is vir julle twee en julle verf die prentjie so mooi en alles - toe kom die "April fools!..." Imagine net hoe awesome dit wel sou gewees het, maar nou ja. Hoop alles gaan verder goed. Ek comment nie sommer nie, maar ek volg ELKE dag se stories en onthou, pas julle self op. GOD BLESS!!!
24th March 2009

Lekker bubbles maak julle ouens!
Awesome julle! Amper klaar met die Advanced. Julle beter saam met ons kom whaleshark soek in Moz sometime!!
21st March 2009

wow wow wow!
What an adventure. I was half expecting the "young lady on the beach" story to end up as a threesome! all of a sudden Ferdi would not have been so bored! On the bright side, at least you wont be deported or even arressted. Imagine have Carte Blanche visiting you in Jail 10 years from now! ha ha! happy travles verder!
20th March 2009

Lekker-lekker
Dit lyk of julle julself gate uit geniet! My en Braam se 'tweede' troue was darm `n groot sukses ten spyte van `n donderstorm uitbarsting na die diens, dit is blykbaar `n teken van `n geseënde lewe saam so ons kla glad nie. Tweede honeymoon was ook baie lekker. Verseker nie so avontuurlustig soos julle tweetjies sin nie. Het darm ge-paraglide.. Geniet dit verder daar in die verre en thanks vir die updates! Groete & blessings *Carla
20th March 2009

Hello
hello guys well done on your travelling! looks amazing makes me feel to sell everything this side and travel like you too are doing! i also have a travel blog Robbie1981 well is not as busy as yours but is there.. plus im writing more blogs if you have time go to http://roberta-readytoletgo.blogspot.com/ Enjoy Vietnam!! Rob
19th March 2009

Gelukwense!
Baaaaaaaate geluk met jul duikkursus! Julle is baie oulik! Dit klink so maklik? Mike wil baie graag die kursus doen, maar ek wonder nog of ek al die instrumente en lesings sal kan baasraak ...ek wil nie myself verdrink nie ... wat van my kleinkinders??? maar ek wil graag die onderwaterwereld sien. Liefde, xxxxxx
19th March 2009

Hi
Ek volg julle blog getrou. Bly om te sien julle geniet dit so! 'n Mens het darem maar 'n skewe persepsie van die ooste as jy nognie daar was nie. Ek terug uit Atlanta om kleinseun te sien - oulik. Ta Corne kom eers vlge week. Seen en shalom vir julle!
19th March 2009

Ek werk saam met jul ma, en wil net vir jul sê dat ek jul blogs ongelooflik geniet! Dit voel asof ek ook daar is en om dit deur jul oë te sien is amazing! Jul geloof in God en liefde vir mekaar is fantasties!
19th March 2009

Congrats!
Baie geluk met die begin van julle duik kursus! Teen die tyd wat julle hierdie lees is julle seker al qualified Open Water divers. As jy sleg voel in die boot, kyk maar net vir land en sit ver weg van die petrol enjins, daai fumes kan hectic wees.
18th March 2009

OUCH!!!
Eina pyna, dit lyk seer! Ek het myself ook verbrand die 3de dag wat ek terug was in SA en was vir 'n week in pyn!
13th March 2009

hotel hoi an
Hi guys can you tell me the name of the hotel in Hoi Ann as we will be there in 5 weeks and it sounds good value. Also any others on your way up or down the coast thanks penny
11th March 2009

Paspoorte
Ek is bly julle het julle paspoorte weer terug gekry!!
6th March 2009

Wow, you are so sweet in your AoDai! All mem would be jealous to Ferdi.
5th March 2009

Duc
They should rename him something like Thich Roasted Duc.

Tot: 0.49s; Tpl: 0.006s; cc: 24; qc: 157; dbt: 0.2732s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.5mb