Dag 7 Rome
June 13th 2012 Dag 7 Rome. Op ons laaste dag in Rome die oorkant van die stad verken: piazza del Popolo met sy obelisk (g’n wonder daar’s so min van die goed oor in Egipte nie, kan net dink hoe swaar die arme osse en slawe moes getrek het om dit in Rome te kry) en die grillerige Santa Maria del Popolo met sy kopbene en grafte in die vloer waaroor jy loop tussen die Carraveggio en ander kuns deur. Lyk my jyâ€
... read more