Advertisement
Glockenspiel
Elke uur begin die goedjies beweeg Munich or Muenchen, the heartbeat of Bavaria. Living in Freising (and studying at the TUM Technical university of munich) ons has to take the time to come here and this is exactly what I did on the first weekend in Germany. The first test of the day was finding a Grune Karte (a card which you can use to travel anywhere on the MVV (Munich openbare vervoer) for the whole month. Students who have them hire them out for €3.50 a day, as opposed to +-€10 for a day pass. Seeing as with my great admin ways I started looking for one only on friday night and soon found out that these things normally get booked a week in advance, I was very thankful when I could find one for the sunday! (klein genadetjies!)
Die volgende hekkie was om die treinstelsel te bemeester. Die hele storie is eintlik baie maklik en na 'n halfdag was ek 'n meester, of so het ek gedink. Ek het selfs probeer raad gee aan buitelanders wat gedink het die U-bahn gaan in 'n sekere rigting (dieselfde as waarheen ek wou gegaan het), maar toe hulle besluit hulle volg nie my raad nie en ek
Hitler se Plats
Hier is die geskiedenisboeke amper herskryf opklim, moes ek op die volgende stasie agterkom dat hulle reg was en ek verkeerd. of eintlik die MVV, ek het net bordjies gevolg.
Op die Marienplatz het ek vir Bodo ontmoet. Hy is 'n duitse tannie wat saam my Ma gym se seun, wat in munich bly en ook aan die TUM studeer. Hy was so gaaf om die oggend saam my deur te bring en my van die sights in munich te wys. Eerste was die MarienPlatz, wat seker na aan die middel van die stad is, en die stad se toeriste middelpunt is. Daar is mense van oral wat op toere gaan en daardeur loop. Die Rathaus is reg langsaan en dis waar die Glockenspiel elke uur uitgevoer word. Volgens die lonely planet het die Muencheners na die plaag weg was uit hul stad 'n play opgevoer om hul dankbaarheid teenoor God te wys(amper soos Oberamergau) Dit word nou nog elke 7 jaar gedoen en die Glockenspiel is 'n afbeelding van hierdie play.
Daarna het Bodo my rondgewys en na sekere famous plekke geneem. Die eerste was 'n platz (die naam kan ek nie onthou nie) waar Hitler voor sy tyd aan bewind gevangene geneem
Isar surfers
Ja, we can see swimming is prohibited! is. Dis toe Hitler die land met geweld wou oorneem en het toe met die polisie hier gebots. Vandag is dit geskiedkundig, want as Hitler gesterf het in die skermutseling sou die wêreld 'n gans ander plek gewees het.
After this we went to the Hofbrauhaus with the Bavarian music and the beer and dierndle (spelling is probably wrong, pronounced di-en dil) clad girls carrying beer all over the place. Ja beer is everywhere here. Apparantly even part of a traditional Bavarian Breakfast. Then we went to the english garden. This garden is the biggest inner city park in the world, ja, bigger than central park and according to the lonely planet and the locals (Bodo and some others) the germans enjoy being naked in there. Naked sunbathing, naked tennis playing etc. Pretty gross, especially if you think that most of these people are past their 'prille jeug'. Luckily (graciously?) it was pretty cold, although the sun was out and the park was quite busy and there was not too many people in their birthday suits.
On the Isar river there is a place where you can surf. Somehow they managed to get a standing wave going and
Isar surfing
En ons is ver van die see af the Isar surfers have become quite a tourist attraction. The funny thing is that there are a lot of signs saying that swimming is not allowed there, but still no enforcement of this (which is not germany like) Na ' rustige middagete van 'n Braetsel (pretsel) het Bodo van my afskeid geneem en is ek losgelaat op U bahn van munich. Ek het eerste na die BMW welt gegaan wat by die Olimpia park is waar die 1972 Olimpiese spele gehou is. Die hele storie is baie impressive en mens kan ure daar spandeer, maar ek het besluit om dit vir 'n volgende keer te los en om na 'n kunsuitstalling te gaan kyk van Andrew Rothko. 'n Meisie op die trein het my vertel van die uitstalling en dis die laaste keer wat die seker in Europa te sien gaan wees en dis ook die laaste dag. Elk geval, een van sy famous kunswerke is op die foto van die poster. Les uit die storie? Moenie na raad van kunsstudente op die trein luister nie.
Na die kunsstorie oppad terug na die u-bahn om huis toe te gaan, toe stap verskeie soldate verby geklee in outydse drag. Ek
Andrew Rothko
Wiet gesê dis moeilik om 'n famous kunstenaar te wees? dag dis dalk iets soos the changing of the guard en volg hulle toe. Waar hulle stop is daar toe verskeie mense in vreemde klere. Baie in tradisionele Bavaria drag (lederhose en dierndle) en hulle vorm so 'n tipe erewag. Na 'n lang gewag (shame die arme ou wat die crowd moes aan die gang hou) toe stap daar toe 'n klomp seker belangrike persone van die Opera huis na 'n hotel toe deur die erewag. Die geleentheid: dis vanjaar munich se 850ste verjaarsdag. (Mens voel bietjie simpel met 'n dagbreek baadjie waarop sedert 1921 pryk hier)
Laastens is ek toe na die Alte Peter toe om in die kerktoring op te klim en oor die stad uit te kyk. Dis baie hoog, sodra mens dink jy is amper bo, dan kom iemand van bo af en sê maar jy's nog nie halfpad nie. (ok, dis wat ek gedoen het oppad af). Die view is baie nice, mens kan op 'n helder dag die alpe sien. Van freising ook, maar toe ek vir Bodo sê ek kon die alpe die dag sien toes hy verbaas. Mens kry seker nie hier gereeld 'n helder dag nie. Munich het nogal 'n
By die BMW Welt
BMW se formule 1 kar. hier is baie mooi speelgoed! vreemde tradisie. Daar is 'n sekere kerk wat die hoogste gebou in munich is en geen nuwe gebou mag hoor as die gebou wees nie, wat beteken daar is geen skyscrapers nie. dit beteken 'n baie mooi stad, dink ek.
Oppad terug moet ek by Feldmoching die U-bahn verruil vir die S bahn (underground vir trein). daar staan toe 'n trein vol BMW's oppad iewers heen vir aflewering. Ek dink hulle hou die trein permanent daar, want van die 4 kere wat ek daar verby was, was die trein 3 keer daar.
All in all, a great day!
Advertisement
Tot: 0.056s; Tpl: 0.012s; cc: 6; qc: 44; dbt: 0.0339s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1;
; mem: 1.1mb
sa boer
George van Zijl
Jammer
Moes seker meer opgelet het by die kunsuitstalling, dis Mark Rothko.