The town I will be living in for the next 5 and a bit months is Freising, a quite small village (population 45000) next to munich airport. (20 minutes away with the train or 40 minutes away with the slower S bahn) This village is older than Munich and actually has the oldest Beer brewery in the world (from the year 10something), yep and its right next to the building where I had my first class!
The town is situated on and between three hills. On the first is the Dom, or Cathedral, on the second is the brewery and some of the universities' buildings and on the third are more of the university. It is actually a big university town, because there are three tertiary institutions in the same village.
Die hele plek lyk soos Heidi se plek in die storie. Rerige grasgroen gras met geel blommetjies oralste en heelwat bloeisels wat orals rondwaai. Die huisies is ook meer soos klein woonstelblokke. die mense maak tuin in klein plotte wat hulle of huur of besit. Dit sal dan 'n hele klomp plotte langs mekaar wees, met elkeen sy tuinstoor, wat my so bietjie aan 'n lokasie laat dink
het. Wat hulle nie vir ons in Heidi gewys het nie is hoeveel dit reën nie. die eerste dag toe is 'n groot deel van die gesprek oor hoe mooi sondag was. Die son het geskyn! Die vrydag was die eerste keer wat ek as sonnig sou beskryf. Ok dit gaan al beter en is seker noual bietjie beter as Sbos in die winter, maar ek maak steeds die fout om in die oggend te sien die son skyn en dan 'n kortbroek aan te trek. Dis nog nie somer nie.
The midpoint of the town is the Marienplats, the town square in the Altstadt. Around it is a lot of small shops, including a woolworths, which is a department store, a lot of bakeries and lots of ice cream shops. Ja, they have good ice cream and good bread, although the bread goes stale really fast.
Scattered through the town is a lot of bears which was put there in 2003, to mark the celebration of 200 years of freedom from the church (i.e. no more being under the administration from the church) The church though still plays a big role and everybody is Roman Catholic (when
TuinmaakLieflike erf met 'n tuin. jammer die huis is uitgesluit
I registered at the town council I wrote at religion christian and the lady changed it to Roman Catholic)
Die plek waar ek bly is baie soos Dagbreek... in die manier wat die gebou is. Dis ook 'n gebou met 'n vierkant in die middel en dan turm's (seksies) wat reguit op gaan. Maar dit is glad nie soos Dagbreek nie, want daar bly nie Dawners nie. Die mense is maar baie a-sosiaal. dit kan wees omdat ek nie duits kan praat nie, maar soos Yang gesê het (chinese meisie in my klas) duitsers praat nie as daar nie iets is om te sê nie. Mens moet met 'n rede met hulle gaan praat.
The other day something quite amazing happened. My flatmate ( whom I still need to meet) left and took his/her cutlery with him/her, which left me with nothing. While I was still wondering what to, a girl came past. (which is already amazing, because there are only 4 people who live past my room, and this was the only time I've seen anyone walk past.) Which is more amazing is that she stopped to chat. Through my broken german and her broken English we
managed to chat a bit. I mentioned that she is welcome to come for coffee, is she would bring a mug, whereupon she immediately offered to lend me some crockery, everything I'll need. Great! More amazing grace. Thank you Jesus.
Ek moet dam ook bysê die mense is nie almal so a-sosiaal nie. Veral die in my klas is baie nice en het my al verskeie kere na dinge toe genooi. En mense soos Johan (vorige blog) en Christina (eetgerei meisie) gee mens weer effens hoop in die duitsers
Die beste deel van Freising is die natuur. dis regtig omtrent 'n 5 minute stap om in die woud te kom. ek het eendag met 'n fiets gaan verken en in 30 minute regdeur die dorp gery en by 'n meer (see in duits, 'n see is 'n meer) uitgekom. Lieflik. Baie van die studente bly in munich want dis blykbaar vervelig im Freising (huh? met drie kampusse is die dorp vervelig, wie se skuld is dit?) Elk geval die natuur is die beste deel en iets wat mens nie in Munich sou kry nie. Die woude is rerig iets wat ek nie gewoond is nie, maar dis baie
WoudHoe lieflik is dit nie
lekker en rustig om daar te gaan loop en net te wees.
4 Comments -
Add Public Comment or
Send Private MessageEk kan verstaan hoekom daar drie universiteite in Freissing is. Met so 'n omgewing kan mens nie anders as vernuwend en kreatief dink nie. dit is mos wat 'n student wil he! Geniet dit ten volle.
Sommer net so terloops. Ek het altyd gedink die dachau's waarvan mens lees t.o.v. die rusland is baie 'grand' vakansiehuise. Toe kom ek agter dit is die sg. tuinplotte. Hulle is heel algemeen in Europa.
Freising lyk pragtig - nog meer fotos asb. Ook van jou kamer
Never call a place which has town rights in Germany a village. And even if the place has only 4.450 inhabitants. This will wound the proud of the locals. Freising is the oldest town in Upper Bavaria, bishop seat since 736 and in 1040 the Bavarian State Brewery was established there, making it to the oldest brewery and also one of the oldest companies on the planet.
Yip. daar is maar net een naam vir al die goeie dinge in die lewe wat al die toets van tyd deurstaan het :)
Add CommentAll Comments