Paracas


Advertisement
Peru's flag
South America » Peru » Ica » Paracas
December 11th 2012
Published: December 12th 2012
Edit Blog Post

Ons was baie impressed met die bus diens van Crus del Sur. 1st klas bus - seats slaan terug en beter been spasie as 'n vliegtuig. Lekker bo en voor gesit/le. Net voor ons by Paracas aangekom het, het ons ontbyt gekry!



By Paracas het ons !

'N taxi gevat tot by die Explorers Office en vandaar op 'n 2uur boot trip na Balestas Islands. Hier is oor die 18000 voels en 'n klomp robbe en pikkewyne. Hulle myn die eilande elke 8-10 jaar vir guano. As die wind verkeerd waai kan jy skaars asem haal van die stank.



Terug in Paracas en ons wag nou vir die us na Ica

Advertisement



Tot: 0.062s; Tpl: 0.009s; cc: 10; qc: 46; dbt: 0.0384s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb