Dag 3
June 7th 2012 Dag 3 Rome. Vroeg (6:30) gestap van ons apartment om die toerbusse by die Vatikaan mis te loop en dis verbasend hoeveel werkers reeds op straat besig is – met konstruksie en munisipale werkers langs die Tiber, terwyl hulle tot saans 11uur vuilgoed oplaai. Voor sewe in die oggend sit talle kafee reeds vol werkers en tot na 12 is die strate en kuierplekke vol. Die Romeine is nie lui nie.
Het St P
... read more