Annami vertel nog
March 5th 2009 Duiwelsdraai
Gister was eintlik maar ’n snaakse dag. Ek het Dinsdagaand tot laat gesit en werk aan so vreemde vak wat ek moet vat vir my honneurs. En om een of ander rede doen ons heelwat meer werk in daardie vak as die ander.
As iemand my ken, sal hulle weet dat versteurde slaappatrone iets is waarmee ek maar grootgeword het. Soos wat die aktiwiteite opduik shuffle-shuffle[/
... read more