Marsabit, Kenia
March 2nd 2009 JeyJey in Marsabit gaan vir een nag ons verblyf wees. Bruin drink- en waswater wat uit 'n put in die binnehof getrek word, 'n wasbak sonder 'n afvoerpyp, en die lekkerste aandete (chapati, boontjiebredie en chai) wag op ons.
... read more