Advertisement
Published: March 2nd 2009
Edit Blog Post
JeyJey in Marsabit gaan vir een nag ons verblyf wees. Bruin drink- en waswater wat uit 'n put in die binnehof getrek word, 'n wasbak sonder 'n afvoerpyp, en die lekkerste aandete (chapati, boontjiebredie en chai) wag op ons.
Advertisement
Tot: 0.109s; Tpl: 0.009s; cc: 9; qc: 47; dbt: 0.0704s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1;
; mem: 1.1mb
Inge
non-member comment
Dit behoort interessant te wees...
HAHA, ek kan nie wag nie...