Dag 4 - Plzen tot Trebon


Advertisement
Published: August 23rd 2012
Edit Blog Post

Started the day with a good breakfast in Plzen. On to the brewary tour. Initially thought to bea waiste of time, but well worth the time and money.

Die ondergrondse kelder was die hoogtepunt. Gevolg deur n tasting vanunfiltered bier. Baie lekker gewees.

Daarna val ons in die pad na Ceske Budejovice waar die motorfiets museum is. Baie nice,interessante motorfietse van so vroeg as die 1920's met nicecolle tion van 2de wereld oorlog harleys met hulle gattling guns op.

Die stad is duidelik baie armer as die groter stede enmens kan dit sien andie onderhoud, sowel as die feit dat Engels non existend is in die omgewing.

Verder met die pad af,is die dorpie Trebon. Gelee langs n lake met natuurlike spa, is dit baie nice. Na lang dag op die pad is ons almal veilig hier en ingeboek vir die nag danksy Bennie se bestuurs vernuf en ondervinding om vir Tom Tom te betwyfelen eerder die logiese ding te doen.

Heerlike ete enpaar shots perske vodka verder en die agenda is beplan vir more.

Wel, tyd vir bed. verdere updates om te volg. Facebook n bietjie simpel met posts etc.

Advertisement



Tot: 0.063s; Tpl: 0.009s; cc: 13; qc: 49; dbt: 0.0397s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb