Sondag 15 Maart
March 16th 2009 Sondag 15 Maart 2009
Gister het Africa our Home 'n stukkie nader aan realiteit gekom toe ons vier deelnemers vir die eerste keer ontmoet het.
Lizelle en Marizanne het vroegoggend van Kaapstad ingevlieg, en Inge en Annami het van Pretoria ingeblits gekom. Net Anja was nie daar nie, wat 'n mens kan verstaan. Duitsland is 'n bietjie ver van hier.
Ons het die dag op die plaas van Gerhard en
... read more