Officially vaccinated!
March 4th 2009 Goeie more...
Ek en Annami is toe nou uiteindelik vanoggend Intercare sentrum toe (wat gerieflik genoeg baie naby aan ons altwee is). Ek was laat...maar dit daar gelaat. Ek sit toe by ontvangs en wag dat Annami in trane uitkom met bloed wat by haar arms afloop...But alas, sy het heel vrolik, vriendlik en traanloos by die deur uitgeloop.
Ek volg toe die dokter, Dr. Seef Pretorius, in sy kanto
... read more