Kenia, modder, pret!
March 3rd 2009 Ons is vyf mense wat saam aan hierdie blog skryf. Alhoewel daar altyd "Posted by Lodie" staan, is dit nie altyd ek wat die inskrywings doen nie.
Inge, ongelukkig is gister se foto op Annami se sektor, in die klipwoestyn van Noord-Kenia. Vandag se foto is op jou sektor.
... read more