Ons skop af met 'n nuwe blog by 'n nuwe aanbieder. Hier sal jy later baie berigte kan lees van ons deelnemers, en ook nou en dan wanneer die internet in Afrika dit toelaat, foto's kan sien. Geniet die opwinding van al die reisvoorbereidings met ons!
... read more