Lekker Americano breakfast gehad en is oppad na die Aeropuerto vir ons vlug oor die Nasca lines. Bietjie lank gewag maar is uiteindelik saam met nog 2 chicas van NZ op die Sensa206. Ons het elkeen 'n map en oorfone gekry sodat hulle ons kan se wat is waar. Van die figure is redelik klein, 50m to 300m. Ons het eerste die Walvis gesien en toe 'n klomp lyne. En toe nog die ander figure, Astronaut, dog, monkey, condor, hummingbird, spider, heron, pelican, tree en hands. Of laat ek dit so stel. Ek het dit alles gesien. Karein het dit gemaak tot by die spider, daarna was dit sy en George!! Die co-pilot het haar 'n watta gegee met chloroform of iets op om dit beter te maak, maar die het haar net weer vir George
... read more