再见北京 (Bye bye Beijing)
July 4th 2012 Sorry for all my english friends, but this one is in Afrikaans.
Ons laaste dag in Beijing het ons spandeer in die Lama Boediste tempel wat die grootste tempel buite Tibet is. Hier is baie pagodas met allerhande soorte boedas wat jy aan kan dink. Daar is tot een wat oor die 30 meter hoog is en uit een stuk soliede sandlewood gekerf is. Hy is ook heeltemal aangetrek met syklere. Hier was dit vrek
... read more