Dag 4
June 8th 2012 Dag 4 – ‘n Tawwe een met die son wat bak al die pad deur die Forum en Colosseum. Was eers vies dat jy die audioguide vir die Forum binne 3 uur moet terugbring, maar in retrospek miskien goed. Drie uur oor ongelyke klippers en marmerblokke en teen die Palatine heuwel op werk op ‘n ou se voete – veral as die Colosseum dan nog voorle.
Interessante interpretasie van die blomme wat die Romein
... read more