Chicken Drie inspuitings. Pggg. As iemand my arm klits is ek nou nog effens vies. Die kiekies mag dalk nie indrukwekkend lyk nie, maar die retrospek is. Dit is nou dag vier, ek wonder of die kwale ons vandag gaan tref:-)
baby five Jou entoesiasme is iets wat ek in elk geval in my tassie vir sektor twee pak. As die gevoel nou al deur jou bruis is ek redelik seker dat jy daardie verskil gaan maak.
We at the FSA Youth Exchange (South Africa) are a bunch of adventurers. We work hard and live life to the fullest. This trip across Africa is one of our activities.... full info
Lodie
Africa our Home
AoH
Africa our Home, die naam van ons reis Kairo toe.