Is nog tans in Bfn, en is erg opgewonde oor ons trippie wat voorle. Kan nie wag nie. Hier is 'n foto van toe ons in die Fillippyne was, en ons hoop dit gaan weer soortgelyk wees. SON, STRAND, SEE, SNORKEL, STORIEBOEK-LEES, SPEKVET WORD, EN LAASTENS ONTSPAN
... read more