Page 2 of EKotze Travel Blog Posts


Asia June 29th 2012

Asia » China » Beijing June 29th 2012

So, here we are at last. After a 12:30 hours flight from Johannesburg to Hong Kong, and another 2:30 hours flight to Beijing. Very tired, but extremely satisfied, we arrived in Beijing, took our time through customs, and eventually got a taxi to the Super 8 Hotel. Nothing fancy, but decent enough. With a very firm bed - and the empasize is on "very" we got a chance to catch up on some lost sleep. Woke up a couple of hours later, and decided to try out some local cuisine. Now, as we expected there is some language barriers, but at least there is some photos attached on the menus so you can at least get an idea of what to expect. The problem is that carrots and chillies look very much the same on a ... read more
4 Tired Feet
Tiananmen Square
Tainanmen Square

Africa » South Africa » Free State » Bloemfontein June 20th 2012

Yippie......China ons is amper oppad! Busy making the last arrangements for our almost 4 week trip to CHINA. Hoop julle geniet die blog wat ek gaan maak van ons trip. Will keep you posted as we journey around China.... read more

Asia » Malaysia » Terengganu » Perhentian Kecil July 5th 2008

Sjoe, ons tyd is amper verby hier in Malaysia. Ek stuur so paar fotos van ons great views wat ons het van die strand en ook vrek mooi sonsondergange. Dit is lekker warm hier, en gelukkig was hier so dag wat dit gereen het en darem so effe bewolk was. Ons is nou al 'n week hier op die Perhentians, en beplan om more terug na die vasteland toe te skuif. Ons moet so stadigaan begin terug Kuala Lumpur toe om Dinsdag daarvan af terug na SA te vlieg. Ons het op die oomblik 'n baie lekker rustige tyd hier. Ons lees lekker boek en le rond. Ons snorkel ook nogal heelwat en het al tot met 'n kano hier rondgeroei. Ons was een dag op 'n snorkel-trip wat om die eiland gaan en het baie ... read more
nog 'n mooi een
lekker by die see
lekker by die see

Asia » Malaysia » Terengganu » Perhentian Kecil June 29th 2008

Hi daar almal, ons het nou weer tyd gekry om by die blog uittekom. Ons is op die oomblik in die noorde van Malaysia op 'n pragtig eieland met die naam Perhentians. Baie, baie lekker en ongelooflik ontspannend. Laas toe ek geblog het was ons nog oppad na die jungle toe. Dit was ook nogal ongelooflik gewees. Die jungle se naam is Taman Negara en omtrent erens in die middel van Malaysia. Dit is 'n 160 miljoen jaar oue jungle en die bome is nogal heel indrukwekkend. Hier is veronderstel om tiere, olifante, renosters en heelwat ape te wees. Ons het egter net ape gesien en natuurlik baie, baie goggas. Die jungle is te dig om regtig iets te sien, en ek dink ook nie daar is so baie diere oor hier nie. Maar die jungle ... read more
Shooting the rapids by Taman Negara
Spreeu probeer blow-pipe skiet by die tribes
In die jungle by die canopy walkway

Asia » Malaysia » Sabah » Kota Kinabalu June 23rd 2008

Hi almal, hier is weer so paar fotos en 'n update van die vorige blog. Laas toe ek geblog het was ons nog in Borneo oppad na ons volgende day-trip, nadat ek probeer herstel het van my hitte-uitslag. Dit het darem so effens gehelp. Ons is die volgende dag met 'n busie na 'n area met die naam Beaufort en het tot selfs deur 'n plek met die naam Benoni gery. Weird!! Opad soontoe het daar natuurlik so paar druppels geval, maar die guide het ons belowe dit is eintlik goed, dan kom die ape juis uit, so ons het maar duim vas gehou. Daar aangekom was dit so 4uur die middag se kant en dan is dit die tyd wanneer die ape kom kos kry by die rivier en ook kom slaaplek soek. Ons was ... read more
Ons met 'n nice sunset by die rivier
Die Petronas Towers in Kuala Lumpur
Spreeu in die underground trein by Kuala Lumpur

Asia » Malaysia » Sabah » Kota Kinabalu June 17th 2008

Wel, ek hoop julle het darem 'n idee hoe dit hier lyk as julle na die fotos kyk van die vorige blog. Ek gaan nou so bietjie meer vertel van wat ons als gedoen het na die snorkel-trippie. Aangesien ons nie so baie wou betaal om die berg te gaan uitklim nie, het ons besluit om net 'n day-trip te doen na die berg toe en sommer so bietjie van die omgewing te sien. Ek moet ook net noem dat ons defnitief nie die enigstes is wat moet kla oor brandstofpryse nie. Die mense hier het verlede maand 50% verhoging in brandstofprys gehad. Ongelooflik baie. Dit het natuurlik 'n redelike effek op alles, soos julle almal in SA weet. Ongelukkig beinvloed dit ook die toeriste, veral omdat mens heelwat van vervoer afhanklik is. So ja, ongelukkig ... read more

Asia » Malaysia » Sabah » Kota Kinabalu June 14th 2008

Hi daar, hier sit ons sowaar in Borneo. Dit gaan maar sweet, sweet, maar ons moet seker nie kla nie. Die humiditiet is 90% so dit vat net 'n blok se stap dan loop daar 'n koppie sweet af van jou af. Maar dat ek dalk van vooraf begin. Ons het toe vertrek uit BFN uit, maar die vlug was so uur vertraag (pateties van SAL in ag geneem dat dit eintlik 'n vrek duur vlug is). Gelukkig het ons nog genoeg tyd gehad in JHB en ons het ingebook vir ons vlug na Doha. Die vliegtuig was nogal heel leeg gewees (almal is seker bang om in die somer soontoe te gaan - dit is immers 36 grade C 11uur in die aand). Dit is nou ons derde keer in Doha, en ek moet se ... read more

Asia » Malaysia » Wilayah Persekutuan » Kuala Lumpur June 9th 2008

Wel, dit is sowaar nog net 2 dae. Ons sakke is al amper gepak, nog net die laaste paar goedjie regkry, dan vlieg ons. Ons vertrek Woensdag 8uur uit Bloemfontein en dan vlieg ons weer 1uur vanaf Oliver Thambo in Johannesburg. Ons vlieg met Qatar en land dus eers in Doha. Vandaar is dit reguit Kuala Lumpur toe en ons sal Donderdag so 1uur die middag (hulle tyd) daar land. Ons het die vorige keer ook met Qatar gevlieg, en hulle is heel ok. Dit is so altesaam 16ure se vlug vanaf Jhb na Kuala Lumpur. Ek sien nie so baie uit na die vliegery nie, maar gelukkig gaan dit heerlik warm wees as ons daar aankom, so ta-ta winter vir eers. Ek sal weer die blog update sodra ons daar anderkant aankom en 'n internet-kafee ... read more




Tot: 0.133s; Tpl: 0.006s; cc: 10; qc: 87; dbt: 0.0679s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.2mb