Op pad


Advertisement
South Africa's flag
Africa » South Africa » Western Cape » Cape Town
June 4th 2012
Published: June 4th 2012
Edit Blog Post

Ek wil eintlik net toets hoe hierdie blog ding werk.

Nou ja, ons vlieg oor twaalf uur. Nog nie gepak nie. Dit moet nog alles vanmiddag gedoen word. Ons is op 'n direkte vlug van die Kaap na Amsterdam, waar ons gaan oorklim na Rome toe. Ons behoort daar aan te kom so teen drie-uur moremiddag.

Ek hoop ons kan gou weer op die internet kom. Die apartment waar ons in Rome bly het blykbaar nie internet nie, so ons moet iets anders probeer reël. Sal maar sien as ons daar uitkom.

As julle nie die eposse wil ontvang nie kan julle self unsubscribe, of laat weet vir ons dan haal ons julle af.

Groete vir eers

Nicol

Advertisement



4th June 2012

geniet!
Ja, dit lyk of die blog werk! En dalk moet julle eers in Rome sonder internet regkom ... klink meer na vakansie as mens in die vreemde is sonder iemand wat iets vir jou kan vra!!! Geniet, geniet, geniet! Linda
4th June 2012

Trip
Lyk goed. Bon voyage.
6th June 2012

Op datum
Hou ons op datum en maak my jaloers! Steph

Tot: 0.074s; Tpl: 0.009s; cc: 6; qc: 45; dbt: 0.044s; 1; m:domysql w:travelblog (10.17.0.13); sld: 1; ; mem: 1.1mb