Dag 2
June 6th 2012 Dag 2: Het besluit om vandag kalm te neem om te herstel van die min slaap op pad hierheen en na middernag in die bed kom van ons eerste aand.
Vittorio Emmanuelle II, ofte wel “the wedding cake” – ‘n paar verdiepings marmer wat ek aannneem twee eeue later nog die Romeine laat voel “not quite done” ter nagedagtenis van die koning wat in die eerste unifiseerde Italie geheers het – is e
... read more