Hello julle, Slegs ‘n week later en ons voel of ons al ‘n maand weg is. Hier is ‘n kort samevatting oor wat ons hier in Thailand doen. 8 Julie, Dinsdag Layla vlieg die oggend en ons gaan sien haar af by die lughawe. Ons vertrek die aand vanuit Dubai na Bahrain. Een uur “stopover” en ons is oppad Bangkok toe. Ons kry gelukkig vir Layla in die hande op “roaming” terwyl ons daar wag en sy het veilig by Jossie in Kaapstad aangekom. Nou kan my siel rus en ons is terug op die vliegtuig. Ons kom vroegoggend in Bangkok aan en dit is lekker om iewers te wees waar ons nog nooit was nie. Kry ‘n lekker hotel (Centre Point) en begin die plek verken. Die mense is beslis meer ge-“gear” vir toerisme en
... read more