Theunie's Guestbook
Comments
Date: 11th January 2012
Rietta!! Jou avontuur klink of dit net lekkerder word!! Ek is skoon jaloers om als te lees. Mooi bly en pas jouself op! Ek is terug bd werk - dit suck!! love you!
From Blog: Bolivia oh Bolivia (the good bit)

Date: 30th November 2011
Ek gaan oor 14 dae huis toe en dit gaan suck as jy nie daar is n ie!! Jou stories is weereens fassinerend!! Dinge gaan goed hier - ek het n snotneus en voel siek, maar andersins gaan dit voor die wind... ek moet nog presies 6 dae werk en dan is ek vur 4 weke af!! woopa!! kan nie wag om son te sien nie!!! pas jouself mooi op - lief jou baie en GENIET ELKE SEKOND SURFER CHICK
From Blog: Not so tough and King Carlos

Date: 7th November 2011
loving your blog!
Hi Riette i'm loving your blog. and ish i was here. you sound like you're having an amzing time. keep em coming Noo
From Blog: God's Office

Ek is bly jy voel beter! Jy moet jouself oppas Rietta. Is Charle die meisie van RMB?? hoe het dit gebeur dat julle saam opge-eindig het? Jou trip klink amazing! Dinge gaan goed hier. ek dink daaraan om n MBA te gaan doen. ek wil graag harvard toe gaan = dit is n nuwe idee, so sal jou op hoogte hou van dinge!! lief jou baie vriendin - pas jou mooi op

Date: 20th October 2011
Amazing!! Jou blogs laat my die hele avontuur saam met jou beleef. Dit klink fantasties en moer koud!! Hou jouself warm en pas jouself op..
From Blog: Pantagonia and Mountain Men

Jy het my dag gemaak met die storie - dit is moer snaaks. Imagine jy het n male escort business in jou huis gehad terwyl jy weg was!! Ag, jou arme arme ding!! Kan net dink hoe kwaad jy moes gewees het!! Lief jou en pas jouself op...
From Blog: Ons maak sy winkel toe!

Date: 23rd September 2011
I am with you all the way!!! Hou ons asb op hoogte!! Ek hoop Brenda hou darrem vir jou ook kollekte?? lief jou baie

Sign In

gokulnath
non-member comment
http://www.bragadeeshbuilders.com/
nice blog thanks for sharing